cipla

Wellness Game Feed is trots op hul verbintenis met Cipla Agrimed. As ‘n gevolg van die onderlinge vertroue in die samewerking van hierdie maatskappye kan wildprodusente insluitend, beleggers, veeartse en dierevoedingkundiges nou van die geleentheid gebruik maak om voorgeskrewe medisyne gedurende die produksiefase by die aanvullingsvoer te laat voeg.  Dit kan toediening van medikasie vergemaklik en produksie verbeter. (‘n Voorskrif van jou veëarts is al wat ons nodig het om die aanvullingsvoer gespesialiseerd aan jou te verskaf.)

cipla